Modulekode | IME 880 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Na afloop van hierdie module moet ‘n leerder in staat wees om as bestuurder op te tree op die gebied van rekenaargesteunde onderwys. Strategiese bestuur sowel as projekbestuur word aangespreek. Studente het ‘n keuse tussen ‘n oudit van ‘n bestaande strategiese bestuursopset, of die aanpak van hul eie projek waartydens hulle self ‘n program ontwikkel, hetsy deur Authorware of Flash. Studente kan verder kies of hulle op skoolvlak, tersiêre vlak, of in die bedryf wil spesialiseer. |
Modulekrediete | 15.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Engels |
Akademiese organisasie | Wet, Wisk en Tegnologie-ond |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App